Aerial Joga – Aerial Yoga
Jan15

Aerial Joga – Aerial Yoga

15 Januarie 2014 In ’n visueel pragtig verfilmde insetsel, woon Moria ’n Aerial Yoga-klas by. Sy ontdek dat dit ’n uitdagende oefensessie behels wat bestaan uit ’n kombinasie van joga, Pilates, oefeninge wat in die lug geskied en spierkragoefening. Aerial Yoga is ontwerp om krag, mobiliteit, balans en soepelheid te verbeter, en tussen al die harde werk deur is daar ook tyd vir grappies! Aerial Joga is ‘n uitdagende oefensessie wat...

Read More