Erge Aknee
Jul20

Erge Aknee

Ons het inligting oor die jongste toonaangewende behandeling vir diegene wat met erge aknee sukkel. Fotodinamiese terapie (PDT) bied ‘n veilige alternatief vir sterk medikasie wat dikwels met onaangename newe-effekte gepaard gaan. Erge aknee kan geweldige skade aan jou selfbeeld en ook jou vel doen. Daarom kyk ons in hierdie episode na die behandelings opsies vir erge aknee. Dr Chantelle Doman bespreek die voordele sowel as die...

Read More
Aknee – Acne
Dec29
Read More