Arthur Murray Dance Studios
Feb23

Arthur Murray Dance Studios

Of jy nou die Foxtrot wil bemeester of sommer net vir die pret wil Cha Cha Cha, jy sal jouself verseker ten volle by een van die 7 Arthur Murray dans studios regoor Suid-Afrika kan uitleef! Arthur Murray Dance Studios het meer as 97 jaar ervaring in die onderrig van dans en is dus die ideale plek om die perfekte danspassies te kom leer. Arthur Murray instrukteurs is spesiaal opgelei en gesertifiseerd om jou te help om ‘n...

Read More