Balletklasse vir moeders
Jul26

Balletklasse vir moeders

En daar is steeds hoop vir dié van julle wat nou spyt is dat julle nie volgehou het met die balletklasse wat jul Alfa-moeders vir julle gereël het nie.  Al hoe meer grootmense kom agter dat dit nooit te laat is om vir volwasse balletklasse in te skryf nie. Benewens die feit dat dit ‘n unieke manier is om te oefen, bevorder dit ook jou liggaamshouding en die grasie waarmee jy...

Read More