Balletklasse vir kindertjies
Aug18

Balletklasse vir kindertjies

Balletklasse vir klein kindertjies is deesdae baie meer pret danksy die Melody Movement-metode. Daar word van oulike beertjies en aangrypende stories gebruik gemaak om jong kinders die klassieke dansvorm te leer. Kom kyk en geniet saam met ons hoe van Pretoria se ontluikende ballerinas in ’n middagklassie van begin tot einde vasgevang bly. Deel van my passie en almal by Studio of Motion is om seker te maak dat elke danser nie net die...

Read More