Beroerte
Sep07

Beroerte

In Suid- Afrika word ‘n verstommende 240 gevalle van beroerte daagliks aangemeld en die syfers styg jaarliks. As jy die vroeĆ« waarskuwingsimptome van hierdie gevaarlike toestand ken, kan dit jou in staat stel om die uitwerking daarvan op die liggaam grootliks te beperk en in baie gevalle selfs ‘n lewe te red. Skakel in op Maatband en volg ons gesprek met noodhulp-instrukteur Hugo Minnaar oor wat om te doen as jy agterkom...

Read More