Bodytec
Mar05

Bodytec

Navorsing bewys dat ’n persoonlike fiksheid-oefenprogram gekombineer met elektro-spierstimulasie, 18 keer meer effektief is as wanneer ’n konvensionele oefenprogram  op sy eie gevolg word. Moria betree ’n fiksheid-arena aan die voorpunt van tegnologie by Bodytec in Centurion, waar sy ontdek dat haar enkele 20-minute oefensessie net so effektief is as ’n reeks van drie 90-minute gimsessies! Net die ding vir spierdefinisie, spierkrag en...

Read More