Bootcamp
Jan07

Bootcamp

8 Januarie 2014 Episode twee van Maatband Reeks 7 skop af met ’n kragbelaaide oefensessie. Moria kom tot die gevolgtrekking dat strafkampe nie slegs vir jong, fiks en gesonde mense is nie, maar ook vir vroue ouer as 40. Hierdie oefeninge gee vorm en definisie aan die liggaam en versterk die spiere, en dis pret ook! Brenda van der Merwe is ‘n fiksheidsinstruktrise, met ‘n opregte passie vir mense en gesondheid. Sy woon in...

Read More