Mediese gebruike vir Botox
Jul26

Mediese gebruike vir Botox

Ons praat ook met dr Riekie Smit oor die talle mediese gebruike vir botox, onder meer vir die behandeling van migraine en TMJ en om oormatige sweet, wat verleentheid kan skep, teë te werk. Meer by...

Read More
Botox
Feb23

Botox

Botulinum toksien behandelings, of beter bekend as Botox® die handelsnaam, het al verskeie reputasies ontwikkel deur die jare. Meeste vroue sien dit as hul beste vriend en ander is nou weer skrikkerig en negatief daaroor… Baie van die negatiewe reputasies is te wyte aan onkunde en onregverdige blaam op die produk. Sodra enige bekende persoonlikheid vreemd lyk of te plasties voorkom, word Botulinum toksien hiervoor blameer. Wat...

Read More