Bors Facials – Breast Facials
Jan07

Bors Facials – Breast Facials

8 Januarie 2014 Een van die eienskappe van gesonde borsweefsel is dat dit goeie limfdreinering bevat. Die weefsel is ook sonder pynlike knoppe en bulte. Moria besoek die Mamelle Breast Treatment & Massage Clinic in Pretoria om meer oor bors-“facials” uit te vind en hoe hierdie behandeling kan help om jou borste ferm en gesond te hou. 194C Marija Street, 0129 Sinoville, Gauteng, South Africa 072 064 7025 Healthy breast tissue has...

Read More