Cardio tennis
Jul17

Cardio tennis

Wat is Cardio Tennis Cardio Tennis is ‘n hoë-energie- fiksheidsaktiwiteit wat die beste aspekte van tennis met kardiovaskulêre oefening kombineer – dit lewer omvattende kalorie-verbrandende, aërobiese en anaërobiese oefening vir die hele liggaam. Cardio Tennis is ‘n genotvolle groepsaktiwiteit wat hoë-tempo- tennisspelle en bewegings vir spelers van alle vermoë- en fiksheidsvlakke gebruik en musiek, hartklopmonitors en laedruk- Cardio...

Read More