Diabetes Resep
Jan07

Diabetes Resep

1 Januarie 2014 Van goeie gesondheid gepraat…in hierdie episode gesels Moria met dieetkundige Ria Catsicas, wat demonstreer hoe om eenvoudige, diabetes-vriendelike resepte voor te berei uit haar boek The Complete Nutritional Solution to Diabetes. Hierdie watertand resepte sal beslis help om jou bloedsuikervlakke te stabiliseer. Hier volg die volle resep… Lensie gebak Bedien 6 – 8 200g per porsie – 500g...

Read More