Uitrustingspesialis Donna Kennedy-Meyer
Sep07

Uitrustingspesialis Donna Kennedy-Meyer

Jy kry jeans in allerlei vorms en groottes en soms is dit oorweldigend om te besluit presies watter kleur en snit die beste by jou liggaamstipe pas. Moria sluit weer by die pragtige stilis en uitrustingspesialis Donna Kennedy-Meyer aan om vas te stel hoe jy jou figuur die beste kan komplimenteer met hierdie tydlose kledingstuk. Ons kyk na die groot verskeidenheid jeans van verslete tot ontwerpersitems, en natuurlik ook die klassieke...

Read More
Donna Kennedy-Meyer
Aug25

Donna Kennedy-Meyer

Daardie klein swart nommertjie is seker een van die bruikbaarste items wat ‘n vrou in haar hangkas kan hê. Ons gesels met die altyd elegante en betowerende stilis Donna Kennedy-Meyer oor ‘n paar idees om die tydlose, klassieke stukkie kleredrag ‘n verskeidenheid voorkomste vir verskillende geleenthede te gee. Donna Kennedy-Meyer is sedert 2004 ‘n bekende voorkoms-konsultant in Suid-Afrika. Met ‘n lys van bekende kliente...

Read More