Estetiese oplossing vir sakkerige vel
Aug10

Estetiese oplossing vir sakkerige vel

Moria maak weer ‘n draai by dr Riekie Smit wat vir kykers raad het oor ‘n estetiese oplossing waarmee sakkerige vel met minimale ingryping styfgetrek en opgelig kan word. Spesiale mediese gare word onder die vel geplaas en lewer resultate vir periodes van vier tot 12 maande, terwyl dit ook die vorming van kollageen in die behandelde areas aanhelp. Vir meer inligting oor die Silhouette Soft threads prosedure gaan na die webwerf...

Read More
Dr Riekie Smit
Dec31

Dr Riekie Smit

Dr Riekie Smit MBChB (UOFS). MSc Sports Medicine(Pret) Na haar mediese studies by die Universitiet van die Vrystaat, het Dr Riekie sportgeneeskunde gespesialiseer by Pretoria Universiteit. Sy het sedert haar voltooing van haar studies ‘n privaat praktyk en mediese spa in Pretoria en Alberton. Dr Riekie het dan ook verskeie Estetiese en Teenverouderings sertifikate en kursusse voltooi in Europa, meestal Frankryk. Haar fokus van haar...

Read More