Hoe om ‘n gehoorapparaat te kies
Aug25

Hoe om ‘n gehoorapparaat te kies

Moria besoek ‘n oudioloog om wenke te kry oor waarna ‘n mens moet kyk wanneer jy ‘n gehoorapparaat kies. Dit is nie net die tegnologie van hierdie noodsaaklike instrumente wat voortdurend verbeter word nie, maar ook die ontwerpaspekte om dit minder opvallend en so subtiel as moontlik te maak. Carina Petzer en Agneta Grové Spraakterapeute en Oudioloë is geleë in Bryanston, Johannesburg. Kom besoek ons vir `n omvattende gehoortoets as...

Read More