Hormone en gewigsverlies
Aug25

Hormone en gewigsverlies

As jou dieet en oefening geen impak op jou gewigsverliesprogram maak nie, moet jy vandeesweek op Maatband inskakel. Ons gesels met dr Nathali Morrow oor die invloed wat hormone op jou gewig het, ‘n aspek wat dikwels uit die oog verloor word. Hormone is chemiese boodskapdraers van een deel van die liggaam na ‘n ander. Alle hormone beinvloed gewig in een of ander vorm. Hormone verander met veroudering en word deur stress beinvloed. ‘n...

Read More