Goeie liggaamsbeeld
Aug10

Goeie liggaamsbeeld

Ons kyk ook hoe belangrik dit vir jong tieners is om ‘n goeie liggaamsbeeld te ontwikkel. Ons maak kennis met ‘n konsultant wat jong vroue help om hul natuurlike liggaamsvorm te aanvaar en daaraan te werk eerder as ekstreme en gevaarlike diëte wat soms selfs tot anoreksia en bulimie kan lei. My naam is Claudine en ek het ‘n groot passie vir jong meisies wat sukkel met hulle voorkoms, onderandere hoe om aan te trek vir hul lyf...

Read More