Heuning en Kaneel
Dec29

Heuning en Kaneel

IMMUUNSISTEEM: Daaglikse gebruik van heuning en kaneel bou die immuunsisteem op en beskerm die liggaam teen bakterieƫ en virale aanvalle. Wetenskaplikes het bevind dat heuning groot hoeveelhede van verskillende vitamienes en yster bevat. Gereelde gebruik van heuning versterk die witbloedselle om bakterieƫ en virale infeksies te beveg. OPTIMALE LANGSLEWENDHEID (LONGEVITY): Tee wat met heuning en kaneel gemaak word en gereeld gedrink...

Read More