Kaak chirurgie
Sep01

Kaak chirurgie

Na raming het byna 5% van die bevolking die een of ander soort kaakgebrek wat slegs deur chirurgie reggestel kan word. Moria praat met die chirurg dr Hermann Kluge oor hierdie prosedure en staan by terwyl hy die operasie op ‘n jong pasiĆ«nt uitvoer. Verstommend genoeg word die hele operasie binne die mond uitgevoer, wat beteken dat daar geen letsels op die ken, die kaak of rondom die mond oorbly nie. Dr Kluge maak snitte in die...

Read More