Kindermolestering
Mar05

Kindermolestering

5 Maart 2014 Dit is betreurenswaardig dat die media onlangs vol stories was oor kindermolestering. Moria voer ’n uiters belangrike gesprek met Gretha Wiid oor hoe jy jou kind kan beskerm teen hierdie gruwel in ons samelewing. Dit is altyd ’n aangrypende ondervinding om na Gretha te luister. In hierdie episode voorsien sy aan ouers praktiese wenke wat hulle sal help om met hul kinders oor hierdie onderwerp te praat. Sy maak ook...

Read More