Kroniese moegheid
Aug04

Kroniese moegheid

Kroniese moegheid is ‘n toestand wat wêreldwyd mense se lewenskwaliteit aantas. Volgens kundiges is dit ‘n komplekse siekte wat met ‘n groot hoop geduld en ingrypende leefstylveranderinge doeltreffend bestuur kan word. Hoe dit ook al sy, ‘n mens het die regte inligting nodig. In ‘n gesprek tussen Moria en dr Liana van Dyk kom ons meer te wete oor die beste mediese oplossings vir die toestand wat mense dikwels lamlê. KRONIESE MOEGHEID:...

Read More