‘n Lae-koolhidraatdieet
Jan01

‘n Lae-koolhidraatdieet

1 Januarie 2014 Low Carb Diet – Indien jy berou het omdat jy jouself aan die feesseisoen se versoekings oorgegee het, het ons ’n oplossing vir jou. In hierdie eerste episode van die sewende Maatbandreeks – Suid-Afrika se gewildste reeks oor skoonheid en gesondheid – verskaf ons inligting oor ’n lae-koolhidraatdieet. Hierdie manier van eet sal jou help om sommer gou van oortollige gewig ontslae te raak, en boonop sal jy gesond en...

Read More