Low Carb Liggaamsbouer
Jan15

Low Carb Liggaamsbouer

15 Januarie 2014 ’n Lae-koolhidraatdieet is die perfekte manier om fiksheid te bevorder en te handhaaf. In hierdie episode van Maatband, gesels ons met ’n liggaamsbouer om uit te vind hoe hy te werk gegaan het om koolhidrate uit sy eetplan te sny, en hoe dit gehelp het om vorm aan sy liggaam te gee sodat hy sy optimale doelwitte kon behaal.

Read More