Minder Suiker Asseblief!
Jan22

Minder Suiker Asseblief!

Ongeveer 90% van die koolhidrate wat ons inneem word afgebreek tot suiker, wat ’n groot impak op bloedsuikervlakke het. Leandi van Low Carb Lifestyle vertel ons meer oor wat die regte kos is te eet vir ontbyt, middagete, en aandete om ‘n lae koolhidraat dieet te...

Read More
‘n Lae-koolhidraatdieet
Jan01

‘n Lae-koolhidraatdieet

1 Januarie 2014 Low Carb Diet – Indien jy berou het omdat jy jouself aan die feesseisoen se versoekings oorgegee het, het ons ’n oplossing vir jou. In hierdie eerste episode van die sewende Maatbandreeks – Suid-Afrika se gewildste reeks oor skoonheid en gesondheid – verskaf ons inligting oor ’n lae-koolhidraatdieet. Hierdie manier van eet sal jou help om sommer gou van oortollige gewig ontslae te raak, en boonop sal jy gesond en...

Read More