Lynne de Jager
Dec29

Lynne de Jager

Lynné de Jager, Mev SA 2011/12 is ‘n regte vrou met kurwes op al die regte plekke. Sy het ‘n doelgerigte waardestelsel en floreer op nuwe uitdagings. Sy woon in Pretoria waar sy haar tuiste met haar grootste ondersteuner, vriend en vennoot, Wilhelm de Jager, deel. Lynné gebruik haar ondervinding in die mode- en akteursbedryf om haar potensiaal en passie vir ‘n verskeidenheid goeie sake aan te wend. Nie net het sy ook al in ‘n paar...

Read More