Maatband Reeks 7

Maatband, Suid-Afrika se gunsteling gesondheids- en skoonheidsreeks, is terug op TV vanaf 1 Januarie 2014 met ’n opwindende, krag-belaaide reeks episodes… met skop! Moria Sewald – borrelend en propvol lewenslus soos altyd – ondersoek weer eens die nuutste, toonaangewende tendense op die gebied van jeugdigheid, slankheid en skoonheid. In elke episode verskaf hulle inligting oor ’n lae-koolhidraatdieet. Hierdie manier van eet sal...

Read More