Maatband: 100ste episode!
Jan12
Read More
Swart nommertjies
Nov17

Swart nommertjies

Die meeste van ons het daardie swart nommertjie in die kas, maar weet nie hoe om dit te dra nie. Ons gesels met voorkomskonsultant en stilis Donna Kennedy-Meyer oor hoe jy dié uitrusting kan opkikker.

Read More
Maatband Episode 100!
Sep01

Maatband Episode 100!

  Ons sluit hierdie episode op ‘n feestelike noot af deur by ons twee beeldskone gaste Suzette van der Merwe en Liani May kers op te steek oor hul skoonheidsroetines. Dr Riekie Smit van Filorga sluit haar ook by ons aan vir vonkelwyn en kolwyntjies by die asemrowende nuwe uithangplek Rosa by die Palazzo. Sy vertel vir Moria van die opwindende nuwe produk wat letterlik en wonderbaarlik uit sterre bestaan! Besoek...

Read More
Episode 100 – ons kyk terug
Sep01

Episode 100 – ons kyk terug

Hoe vinnig loop die tyd nie uit nie! Die Maatband-span is baie trots om ons 100ste episode op die lug saam met ons lojale kykers te vier. Jou ondersteuning en bemoediging deur die jare het vir ons so baie beteken! Om mee af te skop, kyk ons terug oor die afgelope paar jaar na mense en plekke wat aan die program deelgeneem het.

Read More