Noodhulptegnieke
Aug04

Noodhulptegnieke

Het jy geweet dat mense gemiddeld drie ure wag voor hulle hulp soek vir die simptome van ’n hartaanval? Die hartseer gevolg is dat baie hartanval-pasiënte sterf voordat hulle by ‘n hospitaal kan uitkom. Vinnige mediese optrede by die aanvang van ‘n hartaanval kan help om hartskade te beperk. Dit is vir almal van ons belangrik om ‘n paar basiese noodhulptegnieke aan te leer en Maatband gee ‘n bietjie raad...

Read More