Noodtoestande
Aug18

Noodtoestande

Die tyd wat jy daaraan bestee om ‘n paar lewensbelangrike noodhulpvaardighede aan te leer, kan die verskil tussen lewe en dood beteken. Ons sluit die episode af met ‘n les deur Hugo Minaar van International Medical Services (IMS) oor hoe om noodtoestande te hanteer waar uitermatige bloeding kan ontstaan. Hugo Minnaar: Kantoor: 012 753 1061 Selfoon: 082 775 9300 Epos: hugo@ims911.co.za Web:...

Read More