Osoonbehandeling
Jan22

Osoonbehandeling

  22 Januarie 2014 Osoonbehandeling word as een van die veiligste mediese terapieë beskou. Moria lê besoek af aan dr. Nathalie Morrow by Skin Effects in Pretoria, wat osooninspuitings toepas wat kitsverligting gee aan ’n pasiënt wat aan chroniese sinusitis ly. Sinus Osoon Behandeling Osoon terapie word wereldwyd suksesvol gebruik vir mediese toestande en is taamlik veilig as dit deur ‘n opgeleide mediese person geadministreer...

Read More