Permanente Grimering
Jan01

Permanente Grimering

1 Januarie 2014 Ons besoek die Pink Pepper Salon in Pretoria om meer oor permanente grimering uit te vind. Terwyl gewone grimering jou slegs tydelik op jou beste kan laat lyk, kan jy met permanente grimering altyd perfek voorkom, selfs wanneer jy soggens uit die bed klim! Dun lippe word voller met ’n spesiale lipprosedure en ’n oog-omlyningstegniek word gebruik om oë se natuurlike skoonheid te beklemtoon. Wenkbrou-haarsimulasie laat...

Read More
Permanente Grimering
Dec30

Permanente Grimering

1 January 2014 Permanente Grimering – Pink Pepper het ‘n permanente wenkbrou haarsimulasie en vollip prosedure gedoen vir KykNET se program Maatband. Permanente grimering is baie gewild onder die dames deesdae, omdat dit so tyd– en moeitebesparend is. Daar is tog niks lekkerder om as vrou altyd op jou beste te lyk nie! Besoek gerus ons webblad vir meer inligting: www.pinkpeppersa.co.za of skakel 012 362 0492.

Read More