Pilates
Feb26

Pilates

Het jy geweet dat wanneer jy twee oefenmetodes kombineer wat op die oog af hemelsbreed verskil, jou kanse op ’n soepel, fiks en ferm liggaam beduidend toeneem? In vandeesweek se episode, wat weer eens propvol kykgenot is, besoek Moria die pragtige Sable Hills-landgoed om te sien hoe Pilates-oefeninge met gewigte gekombineer word. Die gevolg? ’n Mooi, regop postuur, beter spierdefinisie en sterker kernspiere. Wanneer ’n mens die...

Read More