T B I
Dec29

T B I

Ons Groter Doel Ons passie en hoof bestaansdoel fokus op die ontwikkeling van menslike potensiaal. Ons doelwit is om nuwe en bestaande besigheidsverhoudinge te versterk en uit te brei wat tot die gevolg het dat ‘n gesonde en lewendige korporatiewe kultuur binne ‘n organisasie geskep en gehandhaaf kan word. Dit sal uiteindelik tot ROI lei. Wat doen ons? TBi skep en fassiliteer kwaliteit leerervarings vir al ons deelnemende partye wat...

Read More