Skoonma
Sep01

Skoonma

Vir baie getroude vroue kan ‘n moeilike verhouding met hul skoonma’s ‘n bron van groot angs wees. Die groot aantal ‘skoonma-grappe’ wat die ronde doen laat ‘n mens besef dat dit nogal ‘n algemene probleem is! Om meer oor hierdie belanghebbende onderwerp te wete te kom, gaan loer Moria in by die Pretoriase sielkundige Erika Nell om raad te vra oor hoe ‘n mens hierdie dikwels...

Read More