Insulienweerstandigheid smoothie
Aug10

Insulienweerstandigheid smoothie

Lae GI Ontbyt Smoothie Insulienweerstandigheid kom deesdae redelik algemeen voor. Lizani Bothma, ons aanvallige jong dieetkundige wys kykers hoe om ‘n watertandlekker lae GI smoothie te maak wat help om suikervlakke te stabiliseer. (Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies) 1 klein appel 100g geskilde wortel 1 eetlepel (15g) hawersemels 1 teelepel kaneel 1 eetlepel (15g) geweekte Chia saad 2 eetlepels (30g)...

Read More
Anti-oksidantryke smoothie
Jul26

Anti-oksidantryke smoothie

Pienk (anti-oksidant) smoothie Ons pragtige dieetkundige, Lizani Bothma, wys ons dat ‘n eenvoudige anti-oksidantryke smoothie nie net ‘n wonderlike manier is om jou dag te begin nie, maar ook ‘n smaaklike manier is om vrye radikale wat jou verouder en jou gesondheid aantas, te beveg. (Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies) 1 klein piesang 100g bloubessies 100g aarbeie 1 eetlepel (15ml) Goji bessies 1 klein / ½...

Read More