Sontal Peptan
Jan07

Sontal Peptan

8 Januarie 2014 Soos die gesegde lui, is ouer word nie vir sissies nie. Die proses kan egter vergemaklik word deur die inneem van genoeg aanvullings, wat jou liggaam kan help om die uitdagings van veroudering te oorkom. In hierdie week se episode ontdek Moira ’n opwindende nuwe produkreeks van Sontal wat spesifiek op ouer mense gemik...

Read More