Spa vir Kinders
Feb26

Spa vir Kinders

Indien jy op soek is na ’n buitengewone manier om jou klein oogappel te bederf, moet jy Moria se besoek aan ’n spa vir kinders nie misloop nie. By hierdie spa, slegs vir kinders, word hulle gepamperlang met kindervriendelike massering-, pedikuur- en manikuur-behandelings. Hierdie swierige spa klink na die ideale plek vir ’n onvergeetlike verjaardagpartytjie of om jou kind te beloon vir al die A’s op die rapport. Dit is tyd om te...

Read More