Spysverteringstelsel-vriendelik smoothie
Aug25

Spysverteringstelsel-vriendelik smoothie

Laastens is dit weer dieetkundige Lizani Bothma se beurt om ‘n geheime resep vir  ‘n spysverteringstelsel-vriendelik smoothie met ons te deel. Pienk (anti-oksidant) smoothie (Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies) 1 klein piesang 100g bloubessies 100g aarbeie 1 eetlepel (15ml) Goji bessies 1 klein / ½ groot rou beet 2 eetlepels (30ml) ongesoute okkerneute 1 koppie (250ml) ongegeurde lae vet yogurt 1 eetlepel...

Read More