Testosteroon-Terapie
Mar05

Testosteroon-Terapie

5 Maart 2014 Die moontlikhede wat testosteroon-terapie inhou is beslis aanloklik – spiermassa kan toeneem, konsentrasie en geheue word skerper en energie- en libido-vlakke styg beduidend. Vir ouer mense mag testosteroon-terapie na die ideale teenverouderingsformule klink. Die gesondheidsvoordele van hierdie terapie vir diegene wat ouderdomsverwante afname van testosteroon toon, is egter nie klink-klaar duidelik nie. Vind meer uit oor...

Read More