Gladder Voorkop
Jan22

Gladder Voorkop

Die tempo en manier waarop die boonste deel van die gesig verouder, verskil hemelsbreed van die manier waarop die onderste deel van die gesig ouer word. In hierdie episode van Maatband, sien Moria hoe dr. Lourens Erasmus oor die etensuur ’n prosedure toepas wat die plooie op ’n pasiënt se voorkop gladder maak en die ooglede subtiel oplig sodat die oë meer ‘oop’...

Read More