Vaginale verjongingsprosedures
Jan12
Read More
Vaginale verjongingsprosedures
Sep07

Vaginale verjongingsprosedures

NB: Hierdie insetsel is nie geskik vir jeugdige kykers nie. So van die jongste skoonheidsneigings gepraat: dit lyk asof vaginale verjongingsprosedures ook al hoe gewilder raak. Moria besoek dr Catherine Davies by Melrose Arch om te wete te kom hoe ‘n nuwe masjien w√™reldwyd aan miljoene vroue verligting bied vir ‘n probleem wat vir sommige ‘n groot verleentheid is, deur voorsiening te maak vir oplossings sonder snye...

Read More