Verdrinking van ‘n kleuter
Sep14

Verdrinking van ‘n kleuter

Daar is min dinge wat so hartverskeurend is as die verdrinking van ‘n kleuter. In ‘n gesprek met ons noodhulp-spesialis Hugo Minnaar gee hy raad oor hoe om dit te voorkom, asook hoe om op te tree in geval van ‘n kleuterverdrinking. Hugo Minnaar: Kantoor: 012 753 1061 Selfoon: 082 775 9300 Epos: hugo@ims911.co.za Web:...

Read More