Verstikking
Jul20

Verstikking

Ons maak seker dat jy weet wat om te doen as iemand in jou geselskap hom aan iets verstik. Hugo Minaar van International Medical Services (IMS) wys vir ons hoe jy met met vinnige en doeltreffende optrede kan keer dat ‘n kleinerige misrekening met ‘n happie nie ‘n groot mediese katastrofe word nie. Hugo Minnaar is die eienaar van IMS (International Medical Services) en n instrukteur in Noodhulp en Paramedisie. Hy lei ook susters,...

Read More