Weefselsoute – Tissue Salts
Mar12

Weefselsoute – Tissue Salts

12 Maart 2014 Het jy geweet dat letsels en verkleuring van jou vel belangrike inligting oor jou algemene gesondheid kan verraai? Ons bekyk die fassinerende studie van gesig-analise om vas te stel of daardie donker kringe onder jou oë nie dalk aantoon dat jou gestel ’n tekort het aan ’n sekere weefselsout nie. Die oorsprong van elke siekte en kwaal kan na ‘n mineraal tekort teruggevolg word. (Dr Linus Pauling, wenner van 2 Nobel...

Read More
Weefselsoute – Tissue Salts
Jan29

Weefselsoute – Tissue Salts

Weefselsoute (tissue salts) is ’n groep van 12 minerale wat in ’n perfekte balans in die gestel aanwesig behoort te wees vir optimale gesondheid en vitaliteit. Margaret Roberts deel haar uitgebreide kennis met ons, en vertel hoe hierdie eenvoudige, dog effektiewe middels ’n moet vir elke huishoudelike medisynekassie...

Read More