Wenkbroue
Aug18

Wenkbroue

Haarverlies loop hand-aan-hand met ouderdom: nie net op ons koppe nie, maar ook op ons wenkbroue. Gelukkig is daar ‘n eenvoudige en relatief vinnige prosedure om ons wenkbroue digter te maak en sodoende ons gesigte ‘n jeugdiger voorkoms te gee. Moira neem ons saam op ‘n besoek aan die ZD Hair Clinic om meer hieroor uit te vind. Hair Restoration SA is die praktyk van Dr Catherine Davies, Dr Davies is in Illovo gebaseer in Johannesburg...

Read More