Tyd Genees Alle Wonde?

Tyd Genees Alle Wonde - Time Heals All Wounds?Moria gesels met sielkundige Dr Pierre Cronjé oor wat jy kan doen as jy iemand naby aan jou verloor het. Ons sê dat tyd genees alle wonde maar dit is nie so nie. Dr Cronjé sê dat as ‘n mens nie deur sekere fase werk nie, sal dit jou lewe later negatief beinvloed.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad