Vaginale verjongingsprosedures

vaginal rejuvenation 2NB: Hierdie insetsel is nie geskik vir jeugdige kykers nie.

So van die jongste skoonheidsneigings gepraat: dit lyk asof vaginale verjongingsprosedures ook al hoe gewilder raak. Moria besoek dr Catherine Davies by Melrose Arch om te wete te kom hoe ‘n nuwe masjien wêreldwyd aan miljoene vroue verligting bied vir ‘n probleem wat vir sommige ‘n groot verleentheid is, deur voorsiening te maak vir oplossings sonder snye en met die minimum ingryping.

Perfect Image Esthetics is gebaseer in die Big Red Tooth praktyk op die hoek van William Nicol and Leslie Straat, Fourways in Johannesburg en die eienaar is Elbie Tolken.

Die fasiliteit bied verskye vel en liggaam vernuwings behandelings wat insluit X-Wave is ‘n gevorderde, wetenskaplike en beproefde selluliet, rek merke en die vernuwing van jou vel behandelings: Lymphastim, is ‘n limfdrynering broek en arm wat vet in die liggaam absorber en uitskei en wat die imuunsysteem verbeter en die Exilis Elite, het blywende en meetbare liggaams vetverbranding resultate dit maak die vel styf en dit vernuwe die gesig en labia.

Kontak Elbie Tolken

info@perfectimageesthetics.co.za

Cell 082 858 4444

Hair Restoration SA is die praktyk van Dr Catherine Davies. Dr Davies is in Illovo gebaseer in Johannesburg en sy spesialiseer in die volgende behandelings…

• Hair Restoration – hare vernuwing of herstel
• Body Contouring – liggaam kontoere
• Facial Rejuvenation – gesig verjonging
• Labia Rejuvenation – labia verjonging
• Eyebrow Transplants – oorplanting van wenkbroue

Contact details:
(T) 011 440 9664
(C) 082 454 7813
(E) cathynkd@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On