Vampire Facelift

Vampire FaceliftDie befaamde “vampier-gesigsbehandeling” is deur Kim Kardashian aan die wêreld bekendgestel. In hierdie week se episode van Maatband, ondersoek Moria die bohaai wat hierdie prosedure veroorsaak. Die behandeling behels dat ’n mengsel van jou eie bloed met vitamines en aminosure gemeng word, en in jou gesig ingespuit word. Lewer dié konkoksie werklik sulke opspraakwekkende resultate as wat die media voorgee?

Author: Maatband

Share This Post On