Verdrinking van ‘n kleuter

first aid 8Daar is min dinge wat so hartverskeurend is as die verdrinking van ‘n kleuter. In ‘n gesprek met ons noodhulp-spesialis Hugo Minnaar gee hy raad oor hoe om dit te voorkom, asook hoe om op te tree in geval van ‘n kleuterverdrinking.

Hugo Minnaar:
Kantoor: 012 753 1061
Selfoon: 082 775 9300
Epos: hugo@ims911.co.za
Web: www.ims911.co.za

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad