Verhoudings

Erika Nell affairsDie meeste van ons het al so ‘n paartjie raakgeloop: hy het al verskeie flagrante “affairs” gehad waarvan almal weet, terwyl sy haar blind hou daarvoor. Die Pretoriase sielkundige Erika Nell gesels met ons oor dié vreemde verskynsel van vroue wat verkies om hul mans se verhoudings te ontken.

Author: Maatband

Share This Post On